|
|
|
Welkom |
As 'n klein-skaalse teler, kry my klein skatte al die liefde,
toewyding en aandag wat hulle verdien.
My honde is definitief nie diereherberg honde nie en beskou hulsef
as familielede wat in die huis bly saam met ons.
Ek is toegewyd aan die gesondheid en geluk van my
tuis-grootgemaakte hondjies en sal sodoende net hondjies verkoop
aan sorgvuldig gekose diereliefhebbers wat hulle sal liefh en
grootmaak so goed soos, of beter as wat ek sou.
Geniet my webwerf en kontak my gerus.
|
  |
|
|
|
|
|
TUIS
| BREEDING | PHYSICAL CHARACTERISTICS |
NORTH AMERICA |
GROOMING |
CHOOSING A PUPPY |
TOXIC FOODS |YORKIES TODAY |
YORKIES GENETICS |KONTAK | |
|
|
|
|
|
|